Vanjaar is kykNET opgewonde om die filmskoolwerke wat by vanjaar se Silwerskermfees te sien is aan te kondig. Die skole wat se werke meeding by vanjaar se fees is AFDA, City Varsity sowel as Open Window. En die films wat vanjaar te sien is, is as volg:
AFDA:
- Isikhalo
Genre: Drama
Lengte: 24 min
- R.E.M.
Genre: Afrikaans Sci-Fi Drama
Lengte: 12 min
- Simply Ben
Genre: Donker komedie
Lengte: 24 min
- Beyond Repair
Genre: Sielkundige riller
Lengte: 13 min
- Mej. Twisfontein
Genre: Mokumentêr
Lengte: 24 min
- Seapoint 280SL
Genre: Drama
Lengte: 45 min
OPEN WINDOW:
- AMEN
Genre: Drama
Lengte: 3 min
- Breek
Genre: Eksperimenteel
Lengte: 13 min
- Die Meerkat se Snor
Genre: Drama
Lengte: 5 min
- Verloop / ’n Klip gooi / Leemte
Genre: Eksperimenteel
Lengte: 38 min
CITY VARSITY:
- Behind the digital Eye
- Knowing You
- Uninspired
- Boy On Dreams
- Nightshift
- The Hound of God
- Vreesloos
Volg Silwerskermfees op Facebook, Twitter en Instagram, en deel jou opgewondenheid met ons deur die hutsmerk #Silwerskermfees te gebruik.