Logo

Toe ek nog klein was

Nuus
04 Maart 2015
Al ooit gewonder hoe Wicus van der Merwe as kind gelyk het?
Wicus vd Merwe

Wicus van der Merwe is een van ons land se mees geliefde vermaaklikheidskunstenaars. 

Ons geniet sy musikale treffers terdeë en hy laat ons op 'n gereelde basis skater van die lag.

Het jy al ooit gewonder hoe Wicus as kind gelyk het?

Ons het een van sy baba fotos in die hande gekry, en ons was aangenaam verras!

Wie sou kon dink dat Wicus van der Merwe so 'n pragtige bos blonde hare in sy jonger dae gehad het. 

En moeder ma, kyk net na daardie oulike lyfie. Hy was voorwaar 'n pragtige dingetjie as kind.

34 wicus vd merwe
34 wicus