Logo

Tien vreemde koskombinasies van regoor die wêreld – Boer soek 'n vrou

Nuus
16 Februarie 2022
'n Mens se tong het die vermoë om tussen byna sewentienduisend smake te onderskei, so dit is vanselfsprekend dat almal 'n affiniteit het vir sommige vreemde smake.
Food fads – Boer soek 'n vrou

Daar is hoofsaaklik vyf smake waartussen die tong kan onderskei, maar ons verhemelte het ontwikkel om ook meer uiteenlopende smake in te sluit.
Dit sluit in bitter, soet, sout, suur en pittig. En die kombinasies hiervan gee geboorte aan die beste en slegste kombinasies van smake. Alhoewel dit vir sommige onsmaaklik kan wees, moet ons erken, dat sekere kombinasie wel heerlik smaak.

Pizza & Tamatiesous


Dit klink wel na 'n gruwel; pizza is 'n gereg wat deur niks geskend moet word nie.
Die bygevoegde geure van die tamatiesous dra egter eenvoudig by tot die smaak van hierdie vreemde koskombinasie.

Coca-cola & Rooiwyn


In Argentinië staan dit bekend as Jesus juice, in Suid-Afrika word dit katemba genoem, in Kroasië bambus en in Chili staan dit bekend as jote.

Geroosterde Pynappel & Tabasco


Die perfekte kombinasie van smake is uiters soet met 'n tikkie suur en pittigheid.

Piesang & Spek


Die piesang is sag en maklik om aan te smul, terwyl die spek sappig en vol geur is.

Ons het by die pasmaats ingeloer om te hoor hoe hulle voel oor ander vreemde kombinasies:

Skakel elke Donderdag om 20:00 in vir Boer soek 'n vrou en gesels saam op sosiale media deur die hutsmerk #BoerSoeknVrou te gebruik.