Giel hou sy lyf dominee, en Bekka ontdek ’n bloedspoor op Daggafontein. Pieter Wolf se aankoms laat meeste van die dorp sonder water.