Logo

Sterlopers by Woordfees

Nuus
24 Februarie 2015
Sterlopers in konsert is 'n musiekavontuur deur die gewilde kykNET-televisiereeks se top treffers.
1

Sterlopers in konsert is 'n musiekavontuur deur die gewilde kykNET-televisiereeks se top treffers. Brad, Isabel en Alexia voer snitte soos 'Ligjare' en 'Liplangs' in lewende lywe op, terwyl 'n live band die aanbieding afrond en 'n opwindende reis verseker wat dwarsdeur die kassie breek.

34 st


Datum: 13 Maart 2015
Tyd: 20:30
Waar: Spier Amfiteater
50 min
R100

*Klik hier om kaartjies te koop.

34 22


34 31


34 41