Een gelukkige kyker het ’n Springbok-keps – geteken deur ons gas in episode een, die voormalige Springbok-kaptein Wynand Claassen – en ’n skets van Wynand – ook deur hom geteken – gewen.
Baie geluk aan Andre van Rooyen!
Baie geluk aan Andre van Rooyen!