Logo

Springbok Stories: Hier is die wenner (Ep.8)

Nuus
27 Mei 2015
Een gelukkige kyker het ’n getekende Springbok-kep en ’n getekende skets van Pieter Hendriks, ons gas in dié episode, gewen.
EP-8-Prys-Pieter-Hendriks
Een gelukkige kyker het ’n getekende Springbok-kep en ’n getekende skets van Pieter Hendriks, ons gas in dié episode, gewen.

Baie geluk, Tertius Groenewald!

Pieter se dogter was verlede jaar SA Kampioen in watter sport-item?
Antwoord: Dogters o/15 90 meter hekkies