Logo

Springbok Stories: Hier is die wenner (Ep.3)

Nuus
24 April 2015
Een gelukkige kyker het ’n skets – geteken deur ons gas in episode drie, die voormalige Springbok Frik du Preez, en ’n Springbok-kep geteken deur Frik, John van Rensburg en Balie Swart – gewen.

Baie geluk aan Jannie du Preez!