Logo
slim BB kwela
web uni tv guide

Kwêla

144TydskrifprogramPG13 VL

Skryf in vir Kwêla Funnies & Feite en Geite 2019

Nuus
07 Julie 2019
Kan jy dit regkry om ons te laat skater van die lag?
Screen Shot 2019-07-04 at 15.02.44

Dis weer daai tyd van die jaar – skryf nóú in vir Kwêla Funnies & Feite en Geite 2019. Maak seker jou video bereik ons voor 31 Augustus 2019.

Onthou jy nog dié oulike gebedjie? 



Laai ’n inskrywingsvorm hier af.

Belangrike datums om in gedagte te hou:

  • 7 Julie 2019 – Kwêla Funnies & Feite en Geite-kompetisie skop amptelik af
  • 31 Augustus – Amptelike sluitingsdatum
  • 29 September – Ronde 1 (stemlyne oop)
  • 6 Oktober 2019 – Ronde 2 (stemlyne oop)
  • 13 Oktober 2019 – Ronde 3 (stemlyne oop)
  • 20 Oktober 2019 – Rondte 4 (stemlyne oop)
  • 27 Oktober 2019 – Rondte 5 (stemlyne oop)
  • 10 November 2019 – Finaal (stemlyne oop)
  • 1 Desember 2019 – Wenner-aankondigings

Groot pryse is op die spel. Vanjaar word daar twee lekkeslaap.co.za-pryse aan twee gelukkige kykers wat stem oorhandig. Vir die bepalings en voorwaardes van hierdie pryse, kliek hier.

Verder ontvang die twee wenners in elke kategorie (Funnies, sowel as Feite en Geite) elkeen 'n luukse Amsterdam-wegbreek met komplimente van KLM. Hier is die bepalings en voorwaardes

Kyk die video hier onder:

Bly op hoogte deur die hutsmerk #Kwêla op FacebookTwitter en Instagram te gebruik.