Logo
slim BB kwela
web uni tv guide

Kwêla

144TydskrifprogramPG13 VL

Skryf in vir Kwêla Funnies én Feite en Geite 2020

Nuus
19 Julie 2020
Inskrywings vir Kwêla Funnies én Feite en Geite 2020 is nou oop!
Screen Shot 2019-07-04 at 15.02.44

WENNERS
Joané & Graham de Reuck –  Die hondjie wat vir homself die bal gooi en gaan haal

© Johan & Annelie Bothma

In die 📸  Johan & Annelie Bothma

______________________________________________________________________

Dis weer daai tyd van die jaar – skryf nóú in vir Kwêla Funnies én Feite en Geite 2020.
Die sluitingsdatum vir Feite en Geite is 31 Augustus 2020 en Funnies is 30 November 2020.

Onthou jy nóg verlede jaar se Funnies wen-video?

Laai die inskrywingsvorm hier af.

Die Feite en Geite-finaliste sal in Oktober/November 2020 bekend gemaak word en die publiek sal per SMS vir hulle gunstelinge kan stem.
Die Funnies-finaliste sal in Februarie/Maart 2021 bekend gemaak word.

Groot pryse is op die spel vanjaar vir ons wenners sowel as ons kykers wat stem.
Lees hier die bepalings en voorwaardes.

Bly op hoogte deur die hutsmerk #Kwêla op FacebookTwitter en Instagram te gebruik.