Dis weer daai tyd van die jaar – skryf nóú in vir Kwêla Feite en Geite 2021.
Die sluitingsdatum vir Feite en Geite is 31 Augustus 2021.
Onthou jy nóg verlede jaar se Feite & Geite?
Laai die inskrywingsvorm hier af.
Lees hier die bepalings en voorwaardes.
Bly op hoogte deur die hutsmerk #Kwêla op Facebook, Twitter en Instagram te gebruik.