Logo

Silwerskermfees 2018: Hier is die kortfilms!

Nuus
29 Mei 2018
Dis pas bekend. Het jy gehoor?
Silwerskermfees

Foto: Getty Images


Die top-20 kort en kort-kortfilms wat by vanjaar se Silwerskermfees vertoon gaan word is bekendgemaak. Hierdie films is as volg:

KORT-KORTFILMS – 11 MIN:

Haatklop
Vervaardiger: Ferdinand W Gernandt
Regisseur: Ferdinand W Gernandt
Skrywer: Ferdinand W Gernandt

'n Kombi, kameelperd en 'n camcorder
Vervaardigers: Ettienne Booysen en Morné du Toit
Regisseur: Ettienne Booysen
Skrywer: Ettienne Booysen

Baai-baai Josef K.
Vervaardiger: Danielle Retief
Regisseur: Marius de Bruyn
Skrywer: Marius de Bruyn

'n Sterrejag
Vervaardiger: Johan Riekert
Regisseur: Luan Jacobs
Skrywer: Johan Riekert

Nag van die Ondier
Vervaardiger: Lika de Beer
Regisseur: Liesel Harris-Kruger
Skrywer: Lika de Beer

Die leeftyd van 'n Orgidee
Vervaardigers: Niel van Deventer en Gawie Myburgh
Regisseur: Marí Borstlap
Skrywer: Marí Borstlap

Grys
Vervaardiger: Porra van der Merwe
Regisseur: Pierre-Arnold Theron
Skrywers: Kristin Pienaar, Hendrik Niewoudt, Reuben Murphy

Kromkieriefontein
Vervaardigers: Milan Murray en Johan Prinsloo
Regisseur: Milan Murray
Skrywer: Milan Murray

Tuiskoms
Vervaardiger: Nicki Priem
Regisseur: Michael Klein
Skrywer: Michael Klein

Uitstappie
Vervaardigers: Jaco Loubser en Paul Venter
Regisseur: SW Strauss
Skrywer: Marcel Spaumer

KORTFILMS – 22 MIN:

Die Ongenooides

Vervaardiger: Frankie Opperman
Regisseur: Chris Corbett
Skrywer: Ruane van Rooyen

Fluit Fluit
Vervaardiger: Duan Wanty
Regisseur: Hardus van Deventer
Skrywer: Neeltje Swanepoel

Buiteperd
Vervaardigers: Christelle Parrott en Wynand Dreyer
Regisseur: Erik Holm
Skrywer: Tony Byleveld

Axis Mundi
Vervaardigers: Sara Hallet, Sein Steinberg en Alastair Orr
Regisseurs: Sean Steinberg en Matthew Jankes
Skrywers: Sean Steinberg en Matthew Jankes

Non(kompos)mentis
Vervaardigers: Philip Nolte en Lyall Ramsden
Regisseur: JP Pienaar
Skrywer: Gebaseer op die kortverhaal deur Clari Niemand. Draaiboek-skrywer: Burger Meyer

Cowboy Dan
Vervaardigers: Matthew Townsend en Wynand Louw
Regisseur: Wynand Louw
Skrywer: Wynand Louw

Die Invloed
Vervaardiger: Zak Hendrikz
Regisseur: Neels Clasen
Skrywers: Neels Clasen en Ricardo Arendse

Nama Swaan
Vervaardiger: Andréa Frankson
Regisseur: Jason Jacobs
Skrywer: Jason Jacobs

Benjamin
Vervaardiger: Ferdinand van Zyl
Regisseur: Johannes Pieter Nel
Skrywer: Johannes Pieter Nel

Kloof
Vervaardigers: Karly Poyer en Warren Ferreira
Regisseur: Gerhard Pretorius
Skrywer: Gerhard Pretorius

Deel hierdie nuus op sosiale media met die hutsmerk #Silwerskermfees.