Logo
Kwarantyn 1600x160 Slim Homepage (2)

Rondte 5: Wat is die uitslae? – Kwarantyn

Nuus
15 Julie 2020
Hier is hoe die punteleer lyk na die vyfde rondte!
Kwarantyn Ferdinand Rabie

Kykerstemme:
Kykers kan weekliks vir hulle gunsteling-familielid stem – alle individuele stemme vorm natuurlik ’n gesamentlike telling vir elke familie!
Lisa en Heinrich is tans die gewildste familielede in die Le Roux-huis! Baie geluk.
In die Scheepers-huis is Austin en Caryn nogsteeds die twee gewildste familielede. Welgedaan, julle.

Uitdagings: 
Elke dag kry die families drie uitdagings: ’n Groepstaak, koskenades en ’n speletjie. Vir elke uitdaging word elke familie beloon met punte. Die familie met die meeste punte in elke rondte sal beloon word met ’n R10 000 koopbewys.
Die Le Roux’s het dié week gewen met 13 000 punte! Die Scheepers het 12 000 punte verdien.
Dit beteken die Le Roux’s word met ‘n koopbewys beloon.

Rondte ses is nóú oop. Maak seker jy stem. Om te stem, kliek hier.
Gesels saam op FacebookInstagram en Twitter met die hutsmerke, #Kwarantyn, #SpanLeRoux en #SpanScheepers.