Logo
Kwarantyn 1600x160 Slim Homepage (2)

Rondte 4: Wat is die uitslae? – Kwarantyn

Nuus
08 Julie 2020
Hier is hoe die punteleer lyk na die vierde rondte!
Screenshot 2020 07 08 at 21

Kykerstemme:

Kykers kan weekliks vir hulle gunsteling-familielid stem – alle individuele stemme vorm natuurlik ’n gesamentlike telling vir elke familie!

Manie en Braam is tans die gewildste familielede in die Le Roux-huis! Baie geluk.

In die Scheepers-huis is Austin en Carryn gestem as die twee gewildste familielede. Welgedaan, julle.

Uitdagings: 

Elke dag kry die families drie uitdagings: ’n Groepstaak, koskenades en ’n speletjie. Vir elke uitdaging word elke familie beloon met punte. Die familie met die meeste punte in elke rondte sal beloon word met ’n R10 000-Takealot-koopbewys.

Die Scheepers het dié week gewen met 14 000 punte! Die Le Roux’s het 11 000 punte verdien.

Rondte vyf is nóú oop. Maak seker jy stem. Om te stem, kliek hier.

Gesels saam op FacebookInstagram en Twitter met die hutsmerke, #Kwarantyn, #SpanLeRoux en #SpanScheepers.