Logo
OME S2 Slim BB Web Uni
web uni tv guide

Op My Eish!

144Realiteit13 L

Ontmoet die 15 Op My Eish!-dames

Nuus
01 April 2022
Skakel vanaf Donderdag 14 April 2022 om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal) in vir die tweede seisoen van Op my Eish!
OME Girls

Om liefde te vind is nie altyd maklik nie, veral nie as dit op ’n onkonvensionele manier gedoen word nie. Ná talle video-inskrywings vir die tweede seisoen van Op My Eish!, moes Francois Jacobs uit al die inskrywings kies om 15 dames uit te nooi vir blitsafsprake in Pretoria.

Gelukkig het hy ook hulp van sy wingman, Schalk Bezuidenhout, gehad om dinge bietjie makliker te maak.

Hier is die 15 dames wat hierdie avontuurlustige reis met Francois gaan meemaak.

Elaine Adlem

Klik hier om meer te leer oor Elaine.

Rochelle Pretorius

Klik hier om meer te leer oor Rochelle.

Elvira Brits

Klik hier om meer te leer oor Elvira.

Abigail Scholtz

Klik hier om meer te leer oor Abigail.

Jeannedré de Waal

Klik hier om meer te leer oor Jeannedré.

Michelle du Toit

Klik hier om meer te leer oor Michelle.

Elizna de Waal

Klik hier om meer te leer oor Elizna.

Gené van Niekerk

Klik hier om meer te leer oor Gené.

Lee-Anne Baker

Klik hier om meer te leer oor Lee-Anne.

Claudia Hermann

Klik hier om meer te leer oor Claudia.

Michelle van der Merwe

Klik hier om meer te leer oor Michelle.

Rochelle Dreyer

Klik hier om meer te leer oor Rochelle.

Maryna Lourens

Klik hier om meer te leer oor Maryna.

Deidre Denoon

Klik hier om meer te leer oor Deidre.

Juane Bekker

Klik hier om meer te leer oor Juane.

Ná die 15 blitsafsprake, moet Francios ongelukkig drie meisies huistoe stuur. Wie sal dit wees?

Skakel vanaf Donderdag 14 April 20:00 op kykNET (DStv-kanaal) in vir die tweede seisoen van Op my eish! Die reeks sal ook op DStv Catchup beskikbaar wees.