Logo

Ons gaan plaas toe – Boer soek 'n vrou

Nuus
03 Februarie 2022
Skakel elke Donderdag om 20:00 in vir Boer soek ‘n vrou en gesels saam op sosiale media deur die hutsmerk #BoerSoeknVrou te gebruik.
Boer soek 'n vrou 14 – E4

Na die boere alleentyd gehad het saam met hulle gekose 5 dames, was dit tyd vir hulle om die groot besluit te maak: Wie gaan plaas toe?
Die boere kan slegs 3 dames saam neem plaas toe om verder, beter te leer ken.
Hier is die 5 boere se 3 keuses:

Boer Johan

Boer Nelis

Boer Petré

Boer Tyson

Boer Willem 

Skakel elke Donderdag om 20:00 in vir Boer soek ‘n vrou en gesels saam op sosiale media deur die hutsmerk #BoerSoeknVrou te gebruik.