Logo

Nuwe ‘SleepTV’-avontuur skop binnekort af

Nuus
11 Junie 2015
Die derde seisoen van SleepTV skop af op 3 Julie 2015 om 21:00.
AndanteGameFarm

Is jou wa gehaak en reg om gesleep te word? Vat die ooppad!

Die derde seisoen van SleepTV skop af op 3 Julie 2015 om 21:00. Aanbieders John-Henry Opperman en Beáte Opperman neem kykers in dié 13 episodes na woonwa- en kampeerbestemmings regoor Suid-Afrika, en hulle stel die “sleep”-ervaring behoorlik op die proef.

#SoSleep hulle deur pragtige landskappe en kies uit allerlei lekker doendinge.

Kyk hier onder na foto’s uit die nuwe seisoen.

34 merrybepples

34 sleeptv

34 satara kruger

34 plettenbergcaravanpark

34 macmacpools

34 kaalvoet

34 andantegamefarm