Die tweede uitgawe van Digityd vir 2016 is nóú aflaaibaar op jou rekenaar of tablet. Digityd, kykNET se digitale tydskrif, bring die wêrelde van nuus, vermaak en digitaal bymekaar.
Die jongste uitgawe van Digityd is volgepak met heerlike leesgenot. Kyk uit vir onderhoude met Glam Guru se Hannon, VeranderDinge se Ruda Landman en Leon van Nierop. Ons kom ook meer te wete van die opwindende drama Fluiters en die immergewilde Koekedoor!
Klik hier om Digityd af te laai.
Om in Digityd te adverteer, klik hier om die PDF af te laai: Tariefkaart Digityd