Logo

Nadia Beukes raak verloof in Franse Alpe

Nuus
20 Januarie 2016
Nadia Beukes en David de Villiers, ’n eiendomsontwikkelaar, het vandag by Méribel in die Franse Alpe verloof geraak.
Nadia Beukes Sneeu

Nadia Beukes en David de Villiers, ’n eiendomsontwikkelaar by MidCity Property Group, het vandag by Méribel in die Franse Alpe verloof geraak.

Nadia het op 16 Januarie op Twitter laat hoor dat sy en David op ’n (yskoue) avountuur vertrek.

Vroeër vandag het sy dié foto op haar Facebook-blad gedeel:

34 nadia beukes sneeu


David het selfs ’n verskyning in die reünie-episode van Boer soek ’n vrou (waarvan sy die aanbieder is) gemaak om, ewe grapperig, vir Nadia sover te kry om almal te groet sodat hulle huiswaarts kan keer.

Kyk hier onder na die prag-foto’s:

34 nadia beukes verloof 3

34 nadia beukes verloof 2

34 nadia beukes verloof 1