Logo

’n Ander Wêreld met Coenie: 3 Mei 2015

Nuus
29 April 2015
Coenie vind uit wat vang die land se petrolkoppe aan.
'n Ander wereld (5)

Daar is ’n groep mense wat voel dat hulle nie werklik lewe as daar nie perdekrag tussen hulle en die teer klop nie. Hulle is die petrolkoppe van ons land. Coenie versnel saam met ’n petrolkop in ’n sportmotor, gaan kyk agter die skerms na die tweewiel-petrolkoppe wat die jaarlikse Rhino Rally bewoon, gaan tol saam in die township, en staan by wanneer die Guinness-rekord gebreek word vir jaag deur ’n vuurtonnel.

’n Ander Wêreld met Coenie is Sondae om 20:00 op die kassie.

34 n ander wereld 19

34 n ander wereld 14

34 n ander wereld 12

34 n ander wereld 18

34 n ander wereld 10

34 n ander wereld 9

34 n ander wereld 8

34 n ander wereld 7

34 n ander wereld 6

34 n ander wereld 5