Logo

Musieksterre breek weg na Bella Bella vir 'n week

Nuus
02 Maart 2015
Ampie na die trippie 1

Jay, Willem Botha, MoniQue, Dewald Wasserfall, Ampie en Leah het vir 'n lieflike week, saam kom uitspan by Zebula Gholf Estate buite Bela-Bela.

Die wegbreek, is die derde jaarlikse bosberaad wat CO Productions vir hul kunstenaars aanbied. Die bosberaad bied die kunstenaars die geleentheid om met mekaar te sosialiseer buite die werksomgewing. Dit bied ook aan kunstenaars die geleentheid om meer te leer oor verskeie aspekte binne die bedryf.

Sprekers kom gesels met die kunstenaars oor alles van sosiale media, to die skryf van liedjies, tot die saamstel van hul eie vertonings.

Tussendeur is daar tyd om te ontspan en aktiwiteite ,soos  ’n unieke 'quad bike safari', te geniet.

Hier is 'n paar fotos van die kunstenaars se quad Bike Safari avontuur. 

34 ampie na die trippie 1
34 ampie reg vir aksie 2
34 ampie monique jay in die veld 1
34 bosberaad 1
34 bosberaad 2
34 bosberaad 3
34 bosberaad 4
34 dewald op die quad in die veld 1
34 dewald ry dat die stof so staan 1
34 dewald ry dat die stof so staan 11
34 dewald wasserfall 1
34 dewald wasserfall na die trippie 1
34 foto tyd na die quad trippie 1
34 jay kap dit uit op quads 1
34 jay na die trippie 1
34 jay lyk bai egemaklik op die quad bike 1
34 jay dewald willem sommer so naby aan die kameelperd by zebula 1
34 jay dewald leah en willem luister aandagtig na een van die spreker 1
34 leah 1
34 leah na die trippie 1
34 leah oppas vir die draai 1
34 monique 1
34 monique na die trippie 1
34 ons maak van mader kennis met die zebras by zebula op ons quad safari 1
34 willem botha leah 1
34 willem botha en die kameelperde van zebula 1
34 willem botha na die trippie 1
34 willem leah monique 1