Logo

Maart-kykerskompetisie: Hier is die wenners!

Nuus
15 April 2015
Hier is die wenners van ’n pragtige Alaska-stoep-meubelstel ter waarde van R5000 elk van Builders!
Picture1
Vier gelukkige kykers het die kans gestaan om ’n pragtige Alaska-stoep-meubelstel ter waarde van R5000 elk van Builders te wen!

Hulle is:

Peter Greenwood

Annetjie Bezuidenhout

Juanita Moolman

Marie Kruger

 

Baie geluk!

 

34 builders


34 logo


Builders is ’n leier in huisverbeterings en boumateriaal met volledige projek-oplossings. Builders het  vier winkelafdelings wat voorsien aan verskillende markte met hulle eie persoonlike waarnemings en dienste. Builders beloof uitstaande waarde en bied ’n uitgebreide reeks met kompeterende pryse op hulle produkte. Kenners is byderhand om advies te gee.