Logo

Foto's: Liewe Heksie op die planke by KKNK

Nuus
09 April 2015
H 2 .jpg

34 h 2 .jpg

34 h 3 .jpg

34 h 5 .jpg

34 h 6 .jpg

34 h 9 .jpg

34 h 10 .jpg

34 h 12 .jpg

34 h 13 .jpg

34 h 15.jpg

34 h 16 .jpg

34 h 17 .jpg

34 h 18 .jpg

34 h 19 .jpg

34 h 20. jpg

34 h 21 .jpg

34 h 22.jpg

34 h 23.jpg

34 h 24. jpg

34 h 25 .jpg

34 h 27.jpg

34 h 30 .jpg

34 h 32 .jpg



Liewe Heksie 'Flower Power' pantomime is tans op die planke by die KKNK.  Margit Meyer-Rödenbeck skenk lewe aan Levinia heks, ’n dollatjie wat ons nou al vir meer as 50 jaar lank bekoor. Hannes van Wyk se koning Rosebravo (’skuus… krans) sorg vir hartkloppings, terwyl Zanne Stapelberg, à la Koninginby, se hoë C die stalaktiete in die Kangogrotte laat spat. Hierdie pantomime is propvol giggels!  Met Levinia wat plek plek droogmaak, die fee-koningin wat lande sal verower met haar gebrek aan kookvernuf en die geel-heks wat vir Gupta en Zuma op speed-dial het, slaag Liewe Heksie daarin om om 'n glimlag op die bakkies van ieder en elk in die gehoor te sit.

Hier is 'n paar fotos wat ons by een van die vertonings geneem het.