Logo

kykNET wen groot by Saftas 2015

Nuus
23 Maart 2015
Baie geluk aan die kykNET-wenners van vanjaar se Suid-Afrikaanse rolprent- en televisiepryse (Saftas)!
Baie geluk aan die kykNET-wenners van vanjaar se Suid-Afrikaanse rolprent- en televisiepryse (Saftas):

Beste grimering en haarstilering in ’n TV-drama:
Donkerland – Nicola Roodt

Beste kostuumontwerp in ’n TV-drama:
Donkerland – Sune Jansen


Beste grimering en haarstilering in ’n sepie:
Binnelanders – Elzette Van der Schyff

Beste grimering en haarstilering in ’n bestaande fliek:
Faan Se Trein Film – Theola Booyens

Beste prestasie in kuns- en produksie-ontwerp in ’n bestaande fliek:
Faan Se Trein – Waldemar Coetsee