Logo

Kry die jongste uitgawe van Digityd híér

Nuus
08 Februarie 2016
Die eerste uitgawe van Digityd vir 2016 is nóú aflaaibaar op jou rekenaar of tablet.
KNFebBanAd_01

Die eerste uitgawe van Digityd vir 2016 is nóú aflaaibaar op jou rekenaar of tablet. Digityd, kykNET se digitale tydskrif, bring die wêrelde van nuus, vermaak en digitaal bymekaar.

Boer soek ’n vrou-aanbieder Minki van der Westhuizen gesels hartsake, ons kom meer te wete van die sepie Getroud met rugby, gesels met die Binnelanders-akteurs oor die liefde, vier liefdeskos saam met Koekedoor se Mari-Louis Guy en gesels met Toks van der Linde en Brandon October. Moenie dié propvol-uitgawe misloop nie!

Klik hier om Digityd af te laai.



Om in Digityd te adverteer, klik hier om die PDF af te laai: Tariefkaart Digityd