Logo

Kokkedoor verskyn en verdwyn etes

Nuus
13 Maart 2015
Die Woordfeesgangers het die voorreg gehad, om tydens die Woordfees, hulle sitplek aan die tafel van ons Kokkedoor beoordelaar, Sjef Nic van Wyk, by sy restaurant, Bistro 13, te bespreek.
2A3A1374

Die Woordfeesgangers het die voorreg gehad  om tydens die Woordfees hulle sitplek aan die tafel van ons Kokkedoor beoordelaar, Sjef Nic van Wyk, by sy restaurant, Bistro 13, te bespreek.

*Die Woordfees se 16 Onse van genot.

Met die hulp van bekende Kokkedore, Johnny en Marius, bied Sjef Nic aan die publiek die geleentheid om ‘n lieflike viergangmaaltyd, met ‘n heerlike glas wyn, te geniet.

*Die Heuwels Fantasties se ‘Symphonic Rebellion’.

Die kos was uit die aard van die saak van 'n besonderse gehalte. Behalwe vir die wonderlike maaltyd, kon feesganegrs luister en saam gesels met ons geliefde Kokkedore en sjef, oor hulle kulinêre reis en hulle liefde en waardering vir kos.

*Joshua Na Die Reen onder ‘n Woordfees Sterrekombers.

Hier is ‘n paar fotos wat ons by die feestelike geleentheid geneem het.

34 2a3a13581
34 2a3a1361
34 2a3a1362
34 2a3a1363
34 2a3a1364
34 2a3a1365
34 2a3a1372
34 2a3a13741
34 2a3a1378
34 2a3a1381 1