Hollywood, groot drome ... en braaivleis – Mooiweer en warmPaul du Toit is hierdie week twee keer op kykNET (DStv-kanaal 144) te sien. Dinsdae om 20:00 vertolk hy die rol van Lood in die dramareeks Mooiweer en warm en in Saterdagaand 20:00 se fliek Stiekyt is hy te sien as James, ’n akteur wat as gevolg van ekonomiese toestande ’n fopdosser word.