Skakel in vir n betowerende twee uur lange uitsending van die Tygerberg Kinderkoor se 2015 Kerskonsert. Word betower deur die klanke van hierdie engelstemme wat die ware boodskap van die Christusfees aan kykers oordra. Met gaskunstenaars soos Louis Loock, The Voice of Angels en meer. Moet dit nie misloop nie.
Dié spesiale Kerskonsert is te sien op kykNET NOU! op 24 Desember om 20:00, en 25 Desember om 10:00 op kykNET.
Kyk na die video hier onder:
Dié spesiale Kerskonsert is te sien op kykNET NOU! op 24 Desember om 20:00, en 25 Desember om 10:00 op kykNET.
Kyk na die video hier onder: