Logo
Kwarantyn 1600x160 Slim Homepage (2)

Dag 45: Ken jou ‘Kwara’ – Kwarantyn

Nuus
24 Julie 2020
Kan jy dié oomblikke onthou?
Quiz

Foto: Getty Images

Tydens dag 45 is ons twee families se kennis getoets tydens speletjiesaand, met die “Ken jou ‘Kwarra’-quiz”. Pamela het telling gehou terwyl albei families gelyktyding moes spoeel. Elke familie is 30 vrae gevra wat handel oor hulle tyd in Kwarantyn. Elke familie is 30 sekondes gegee om die antwoorde met hulle spanmaats te bespreek, en sodra die 30 sekondes verby was, moes hulle die antwoord terselfdetyd neerskryf. Dié speletjie was ’n yslike 10 000 punte werd. Hier is die antwoorde: ​

Kategorie 1 – Projekte, Take & Koskenades (vir 12 punte):

  1. Wat was die eerste dis wat julle gekook het vir koskenades?
    Macaroni en kaas, en Spaghetti bolognaise
     
  2. Wie het die eerste Giant Jenga-speletjie gewen?
    Die Scheepers-familie
     
  3. Wie het die heel eerste 30 Seconds-speletjie gewen?
    Niemand. Hulle was gelykop: 23 - 23
     
  4. Vir hoeveel jaar was Nelson Mandela in die tronk?
    27
     
  5. Vir hoe lank moes Caryn op die Le Roux treadmill gaan hardloop het?
    10 minute
     
  6. Vir een punt, noem albei mense wat gom gebruik het in die origami-groeptaak? 
    Austin en Braam
     
  7. Wat is die naam van die organisasie waar Max vandaan gekom het?
    Fourpaws
  1. Wat was die eerste fop-bestanddeel op Kwarantyn?
    Sardyne
     
  2. Wat is die naam van Cindy Swanepoel se “fitness instructor”-karakter?
    Carmen
     
  3. Watter speletjie het die twee families op die eerste Saterdagaand van Kwarantyn gespeel?
    Grapjas
     
  4. Vir twee punte: Wie het by die families kom kuier die Sondag toe hulle karakters uit Hotel-tonele moes vertolk?
    Schalk Bezuidenhout en Bennie Fourie 
     

Kategorie 2 – Die Le Roux-familie (vir sewe punte):

  1. Wie was die Le Rouxs se eerste verras gas?
    Adriaan se sussie, Zaria
     
  2. Watter Michael Jackson-liedjie het Adriaan gesing?
    Black and White
     
  3. Wat is die naam van die Le Roux se “mascot?
    Gielie
     
  4. Wat was die naam van Adriaan en Lisa se intelligente baba?
    Alin
  1. Wat is Braam se persoonlike doelwit oor die Kwarantyn-periode?
    Om glad nie alkohol te drink nie
     
  2. Wat is die Le Roux-familie se ouer broer se naam? 
    Briaan
  3. Wie het die sonopkoms van die dak af geskiet?
    Braam
     

Kategorie 3 – Die Scheepers Familie (vir sewe punte):

  1. Wie was die Scheepers-familie se eerste verrasgas?
    Kel-Cee en Jade se ma, Devine
     
  2. Watter liedjie het Austin op die “American Rock”-karaoke-aand gesing?
    Purple Rain
     
  3. In watter hoërskool was Austin?
    Jeugland
     
  4. Wat was die Scheepers baba se naam?
    Enzo
  5. Hoekom is Caryn bang vir balle?
    ’n Bal het haar in die gesig getref op skool
     
  6. Wat is Caryn se ma se naam?
    Natalie
     
  7. Wat was die Spook se naam in Austin se kamer?
    Grete


Kategorie 4 – Kwarantyn (vir nege punte):

  1. Waar of vals: Kykers het kan vir julle stem op kyknet.co.za
    Vals, dis kykNET.tv
     
  2. Hoeveel kameras word gebruik op Kwarantyn?
    52
     
  3. Vir vyf punte, wie is die vyf mense van die Opsigter se span met wie julle daagliks gesels? 
    Anneke, Cindy, Duan, Faffa en Roussouw
     
  4. Op watter kykNET-musiekprogram het beide families verskyn?
    Kom Ons Jol
     
  5. Vir presies hoeveel dae is julle in Kwarantyn?
    50

Onthou om te stem vir jou gunsteling-familielid van Woensdag, 21:00 tot Maandag, 22:00 op jou rekenaar, jou selfoon, per SMS of op die DStv-app. Elke platform bied vir jou 100 unieke stemme.

Elke Maandag, Dinsdag, Donderdag, Vrydag en Saterdag word die daaglikse hoogtepunte op kykNET&kie, DStv-kanaal 145, om 17:00 uitgesaai. Elke Woensdag is dit die weeklikse hoogtepunt-episode om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144 – moet dit nie misloop nie. 

Gesels saam op FacebookInstagram en Twitter met die hutsmerke #Kwarantyn, #SpanLeRoux en #SpanScheepers.