Logo

KAMERS in Kaapstad

Nuus
07 Mei 2015
KAMERS bring van vandag tot Sondag 10 Mei Suid-Afrika se vuurwarm talent en idees na die kamers van die historiese stadsaal in Kaapstad.
Processed with VSCOcam with hb1 preset
KAMERS bring van vandag tot Sondag 10 Mei Suid-Afrika se vuurwarm talent en idees na die kamers van die historiese stadsaal in Kaapstad.

Met meer as 100 ontwerpers en heerlike straatkos, koffie, wyn en vonkelwyn is daar iets vir almal.

In samewerking met kykNET bied KAMERS Vrydagaand met trots hul grootste musiek-vertoning nóg aan. Songs From A Room verwelkom Inge Beckmann, Lize Beekman, Andra, Lucy Kruger, Sannie Fox, Luna Paige en Paige Mac op die verhoog.

Besoek www.kamersvol.com vir meer inligting en kry kaartjies by www.ffw.co.za.

[caption id="attachment_144486" align="alignleft" width="886"]
34 img 5809
Processed with VSCOcam with hb1 preset[/caption]