Logo

Kamers: Herfs 2016

Nuus
23 Maart 2016
Kamers bring die afgelope 13 jaar ’n fees van kreatiwiteit en uitsonderlike produkte deur talentvolle Suid-Afrikaners na verbruikers.
Kamers Herfs 2016 Poster

Foto: Charl du Preez


Stilering: Nicky Myburgh


Kamers bring die afgelope 13 jaar ’n fees van kreatiwiteit en uitsonderlike produkte deur talentvolle Suid-Afrikaners na verbruikers.

In 2016 gaan verbruikers op vyf verskillende geleenthede kan sien waarom dié markte, wat dosyne talentvolle entrepreneurs lok, so gewild is.

Wanda du Toit, medestigter van Kamers, sê: “Die kreatiwiteit en self-begin-energie daarbuite, in die mees onwaarskynlike plekke, en oral in Suid-Afrika, is buitengewoon bemoedigend!”

Hier is die datums van die eerste twee geleenthede:

Kamers 2016: Johannesburg

20 tot 24 April 2016
St John’s College, Houghton
Woensdag tot Saterdag van 09:00 tot 17:00
Sondag van 09:00 tot 15:00

Kamers-gangers in Johannesburg uitsien na meer as uitgesoekte ontwerpersprodukte. Heerlike musiekvermaak sal ook verskaf word. Lees meer hier.

Kamers 2016: Kaapstad

1 tot 5 Junie 2016
Kasteel die Goeie Hoop
Woensdag tot Saterdag van 09:00 tot 17:00
Sondag van 09:00 tot 15:00

Ingang

R70 (sluit ’n pragtige Kamers-inkopiesak in)
Afslag vir studente en pensioenarisse
Kaartjies beskikbaar by die ingang of by www.plankton.mobi

34 kamersherfs20161

34 kamersherfs20162

34 kamersherfs20163

34 kamersherfs20164

34 kamersherfs20165

34 kamersherfs20166

34 kamersherfs20167

34 kamersherfs20168

34 kamersherfs20169

34 kamersherfs201610



Kry ons aanlyn

kamersvol.com | facebook.com/kamersvol | Twitter & Instagram: @kamersvol

Doen inkopies aanlyn by shop.kamersvol.com

34 kamers herfs 2016 poster