Logo

Kamers 2015: Stellenbosch

Nuus
12 Oktober 2015
Kom kuier saam by Kamers in Stellenbosch vanaf 27 Oktober tot 1 November.
Kamers3HiRes-3
Kom kuier saam by Kamers in Stellenbosch vanaf 27 Oktober tot 1 November.

27 Oktober - 1 November 2015
Webersburg-wynplaas
9:00-18:00 daagliks

Nic van Wyk (Kokkedoor-faam) span saam met Martjie Malan van M Patisserie (Koekedoor-faam) met ’n spyskaart gevul met Lucky 13-burgers, slaaie en pragtige gebak! Die nuutste Kokkedoor-produkte en die nuwe Kokkedoor-kardoes sal ook te koop wees.

Kyk uit vir Tjiff en Tjaff en moenie Alex Hamilton se kunsuitstalling misloop nie. Soos gewoonlik is daar 150 eg Suid-Afrikaanse verskaffers met produkte van top-gehalte.



Op die kykNET-verhoog:

Saterdag 31 Okt.

12:00 - Medicine Boy
13:00 - Farryl Purkiss
14:30 - Gerald Clark & The Dead Men

Sondag 1 Nov.

12:00 - Mr Cat & The Jackal
13:00 - Nick Turner band

Kry jou kaartjies hier.

Kyk hieronder na foto’s van verlede jaar se geleentheid. Foto’s: Chantall Marshall

34 kamerspart2hires 132

34 kamers3hires 27

34 kamerspart2hires 79

34 kamerspart2hires 75

34 kamerspart2hires 66

34 kamerspart2hires 57

34 kamerspart2hires 31

34 kamerspart2hires 17

34 kamerspart2hires 1

34 kamerspart1hires 129

34 kamerspart1hires 107

34 kamerspart1hires 74

34 kamers3hires 117

34 kamers3hires 61

34 kamers3hires 52

34 kamers3hires 51

34 kamers3hires 33

34 kamers3hires 23

34 kamers3hires 18

34 kamers3hires 3