Logo

Jou naweek spyskaart – 29 Oktober 2021

Nuus
29 Oktober 2021
Loer nét hier vir lekker resepte vanuit jou gunsteling kykNET-programme vir 'n heerlike naweek spyskaart.
Naweek spyskaart – 29 Oktober 2021

Jan Braai braai 'n heerlike Spaanse-paella op die kole. Hy noem ook dat paella eintlik pan beteken.

Loer hier na ander resepte vanuit Jan Braai vir Erfenis.

Henriëtte het gesorg vir 'n koffie pavlova in verlede week se episode van Net Koffie.

In Terwyl ek wag het Nataniël disse voorberei vir 'n vegetariese ete.

'n Groen en wit slaai:

Hawermout-okkerneutkoekies:

En crêpes met preie en sampioene:

Loer hier na nóg inspirasie vanuit die kykNET-kombuis.