Logo
Arendsvlei S5 Slim BB
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Is jy ’n Thys of ’n Lionel? – Arendsvlei

Nuus
12 Maart 2020
Beantwoord dié vrae en vind uit!
Untitled design (18)

Wat is jou ‘spirit animal’?

a) n Leeu
b) n Hond

Wat jou gunsteling sport?

a) Rugby
b) Sokker

Is jy ’n hond of kat mens?

a) Hond
b) Kat

Wat jou beste eienskap?

a) Ek oordeel nie
b) Ek is betroubaar en lojaal

Wat jou swakste eienskap?

a) Ek kry myself gou jammer
b) Ek is baie hardkoppig

Braaivleis of potjiekos?

a) Braaivleis
b) Potjiekos

Hoe sal jy ’n ‘break-up’ hanteer?

a) Ek sal my ma bel en kla oor hoe onregverdig die lewe is
b) Kwaad wees vir die wêreld

Indien jy meestal a gekies het is jy meer soos Lionel! Jy is ’n grapkas en hou daarvan om aandag op jouself te sit.

Indien jy meestal b gekies het is jy meer soos Thys! Jy weet wat jy wil hê in die lewe en veg vir wat jy wil hê.