Logo
Arendsvlei S5 Slim BB
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Is jy ’n Sam of ’n Kim?

Nuus
24 Maart 2020
Dis tyd om uit te vind!
Untitled design (28)

Wat is jou gunsteling fliek?

a) Oceans 8
b) Notting Hill

Wie is jou ‘hero’?

a) Jou werkgewer
b) Jou pa of ma

Watter sterreteken pas die meeste by jou?

a) Leo
b) Capricorn

Wat is jou gunsteling sport?

a) Polo
b) Verspring

Facebook, Twitter, Instagram of Snapchat?

a) Instagram
b) Snapchat

Hoe sal jy ’n ‘break-up’ hanteer?

a) ‘Rebound’
b) Baie eet

Watter avontuurlustige aktiwiteit sal jy graag wil doen?

a) Skydive
b) Paintball

Indien jy meestal a gekies het is jy meer soos Kim! Jy is baie sag en raak baie vinnig verlief.

Indien jy meestal b gekies het is jy meer soos Sam! Jy is hardkoppig, maar voel ook meer as meeste mense.