Logo
Arendsvlei S5 Slim BB
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Is jy ’n Ronel of ’n Janice? – Arendsvlei

Nuus
12 Maart 2020
Moenie wag nie en vind nou uit!
1

Wat is jou ‘spirit animal’?

a) Tier
b) Dolfyn

Watter sterreteken dink jy pas die beste by jou?

a) Scorpio
b) Virgo

Is jy ’n hond of kat mens?

a) Kat
b) Hond

Wat sal jy ‘save’ of Pinterest?

a) Pinterest Nails and Haircuts
b) Pinterest Exotic Travel Destinations

Wat is jou beste eienskap?

a) Ek is onpretensieus
b) Ek het diep insig in andere

Wat is jou swakste eienskap?

a) Ek tree te impulsief op
b) Ek fokus meer op ander en skeep myself af in die proses

Braaivleis of potjiekos?

a) Braaivleis
b) Potjiekos

Indien jy meestal a gekies het is jy meer soos Janice! Jy is ‘feisty’, maar ook baie beskermend. 

Indien jy meestal b gekies het is jy meer soos Ronel! Jy gee baie om vir ander mense en is altyd daar om raad te gee.