Logo
Arendsvlei S5 Slim BB
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Is jy ’n Beatrice of ’n Wendy? – Arendsvlei

Nuus
30 Maart 2020
Jy weet jy wil weet!
Untitled design (27)

Wat is jou ‘spirit animal’?

a) Arend
b) Luiperd

Wat beskou jy as die belangrikste eienskap in ’n verhouding?

a) Vertroue
b) Selfstandigheid

Wat is jou tipe?

a) ‘Gentleman’
b) ‘Bad boy’

Wat is die eerste ding wat jy sal gryp as hulle huis brand?

a) Familie foto’s
b) Die kluis se sleutel

Braaivleis of potjiekos?

a) Potjiekos
b) Braai

Hoe sal jy ’n ‘break-up’ hanteer?

a) Dae lank huil
b) Wraak neem

Wat is jou se gunsteling vak op skool gewees?

a) Afrikaans
b) Kuns

Indien jy meestal a gekies het is jy meer soos Beatrice! Jy is lojaal en veg vir die mense vir wie jy omgee.

Indien jy meestal b gekies het is jy meer soos Wendy! Jy voer altyd iets in die mou en laat niemand oor jou loop nie.