Hollywood in my Huis, ’n romantiese komedie oor volwassewording, begin vandag in plaaslike teaters wys. Die storie fokus op ’n gewone tienermeisie – Jana van Tonder (Christia Visser) – wat in ’n arm spoorwegbuurt saam met haar disfunksionele ouers woon.
Kyk die lusmaker-lokprent hier onder. Om meer oor die fliek te lees, klik hier.
Kyk die lusmaker-lokprent hier onder. Om meer oor die fliek te lees, klik hier.