Logo

Hoe om te stem – Maak My Famous

Nuus
05 Julie 2019
Vind meer uit.
MMF_Stem_op_kykNET_Billboard 1600 x 640

Die stemperiode duur vanaf Donderdag, 4 Julie tot Dinsdag, 9 Julie 2019.

Jy kan stem op jou foon en op jou rekanaar. Maak My Famous se stemme neem plaas na die twaalfde episode en kykers kan registreer. Om te kan stem vir jou gunsteling talent moet jy registreer op die kykNET-webblad. Om te stem op die webblad moet jy registreer met jou naam, van geboortedatum, geslag en selfoonnommer voor of gedurende die stem-ronde.

Gegistreer só om te stem op jou rekenaar:

  • Besoek www.kyknet.tv/maakmyfamous om te registreer
  • Kliek op die ‘Stem’-blad
  • Kliek op ‘Registreer’ en voeg jou naam, van, geboortedatum, geslag en selfoonnommer (internasionale formaat: +27731234567), sowel as jou gekose wagwoord in. 
  • Jy sal binnekort ’n ‘OTP’ (One Time Pin) per SMS ontvang.
  • Voeg die OTP in op die webblad
  • Sodra jy geregistreerd is, sal jy nou kan stem na die twaalfde episode.
  • Stemme deur jou rekenaar is gratis. Kostes verbonde aan data is geldig. 
     

Hoe om op jou rekenaar te stem sodra jy geregistreerd is:

  • Jy kan stem vir jou gunsteling talent deur jou rekenaar by www.kyknet.tv/maakmyfamous
  • Kliek op die ‘Stem’-blad.
  • Kliek hierna op ‘Teken in’ en vul jou selfoonnommer in internasionale formaat in (bv +27731234567).
  • Vul jou wagwoord in.
  • Kies jou gunsteling talent(e).
  • Voeg jou gekose aantal stemme in en kliek op ‘Stem’.
  • Jy kan 200 keer stem op ons webblad: 100 keer deur jou foon, en 100 keer deur jou rekenaar. 
  • Stemme deur jou rekenaar is gratis. Kostes verbonde aan data is egter geldig.
     

Gegistreer só om te stem op jou selfoon:

  • Besoek www.kyknet.tv/maakmyfamous om te registreer
  • Kliek op die ‘Stem’-blad.
  • Kliek op ‘Registreer’ en voeg jou naam, van, geboortedatum, geslag en selfoonnommer (internasionale formaat: +27731234567), sowel as jou gekose wagwoord in. 
  • Jy sal binnekort ’n ‘OTP’ (One Time Pin) per SMS ontvang.
  • Voeg die OTP in op die webblad.
  • Sodra jy geregistreerd is, sal jy nou kan stem na die twaalfde episode.
  • Stemme deur jou foon is gratis. Kostes verbonde aan data is egter geldig.
     

Hoe om op jou rekenaar te stem sodra jy geregistreerd is:

  • Jy kan stem vir jou gunsteling talent deur jou foon stem by www.kyknet.tv/maakmyfamous
  • Kliek op die ‘Stem’-blad.
  • Kliek hierna op ‘Teken in’ en vul jou selfoonnommer in internasionale formaat in (bv +27731234567).
  • Vul jou wagwoord in.
  • Kies jou gunsteling talent(e).
  • Voeg jou gekose aantal stemme in en kliek op ‘Stem’.
  • Jy kan 200 keer stem op ons webblad: 100 keer deur jou foon, en 100 keer deur jou rekenaar. 
  • Stemme deur jou foon is gratis. Kostes verbonde aan data is egter geldig.
     

Ander reëls:

  • Elke kyker mag 100 keer stem per platform per ronde: 100 keer op ’n rekenaar en 100 keer op ’n selfoon.
  • Kostes verbonde aan die gebruik van data of internet op jou selfoon of op jou rekenaar is egter geldig.