Logo
KN Pandemie
web uni tv guide

KN Pandemie

144NuusprogramPG13

Help 'n bietjie daar – KN Pandemie

Nuus
24 April 2020
KN Pandemie gesels op Dinsdagaande met verteenwoordigers van ’n klomp organisasies wat hulp verleen tydens die Corona-krisis.
KN Pandemie Artikel

KN Pandemie skyn lig op inisiatiewe wat hand bysit om die groot noot te verlig. Indien jy nie weet hoe om te help nie en êrens betrokke wil raak,  maak kontak met een van hierdie instansies. 

Ondersteun bestaande welsynorganisasies deur dié platform.

Maak ’n skenking om mediese sorg in SA te ondersteun.

Koop ’n geskenkbewys om ’n plaaslike klein- of medium besigheid te ondersteun.

Maak tuis lapmaskers om jou gemeenskap te help beveilig. Materiaal-donasies is ook welkom.

Maak gastehuis- of hotelverblyf beskikbaar vir mediese personeel.

Corona Commissions

Volg die volgende kunstenaars wat kuns maak in ruil vir donasies aan liefdadigheidsorganisasies.

Bestel ’n T-hemp by Nanna Venter om Food Flow te ondersteun:

Laai inkleurprente af by 50ty 50ty Prints om The Peninsula School Feeding Association te ondersteun

Die aktrise, vervaardiger en lekker mens Anel Alexander het ’n lys saamgestel van organisasies wat jy kan ondersteun.

KN Pandemie lig kykers in oor die gebeure en nuus rondom COVID-19 elke Dinsdagaand om 21:00. Gesels saam op Facebook, Twitter en Instagram deur die hutsmerk #knPandemie te gebruik.