Logo
Spoorloos 1600x160 Slim Homepage

Geheueverlies en herinnering – Spoorloos 2

Nuus
22 Julie 2020
Iewers in Buffelsdrif word ‘n baie donker geheim weggesteek – ons hoop net Adam (en jy) sal dié raaisel kan oplos.
Spoorloos Article Header

In die eerste episode van die tweede seisoen van Spoorloos, het ons kennis gemaak met Adam, wat na 18 maande in ‘n koma, skielik wakker geword het – hierdie sou onder normale omstandighede baie goeie nuus gewees het, máár Adam kan niks onthou na sy tiende verjaarsdag nie.

Uiteindelik het Frans (Adam se pa), besluit dat dit beter sal wees as Adam nie meer kan onthou nie. Of dit Adam werklik gaan beskerm om nie te kan onthou nie, is ‘n raaisel heeltemal op sy eie – maar een ding weet ons verseker: daar het iets in Buffelsdrif gebeur. Die vraag is net: ‘Wat?’

Kan jy enige leidrade uit die eerste episode opspoor?

Screenshot 2020 07 14 at 13
Screenshot 2020 07 14 at 13
Screenshot 2020 07 14 at 13
Screenshot 2020 07 14 at 13
Screenshot 2020 07 14 at 13
Screenshot 2020 07 14 at 13
Screenshot 2020 07 14 at 13
Screenshot 2020 07 14 at 13
Screenshot 2020 07 14 at 14
Screenshot 2020 07 14 at 13
Screenshot 2020 07 14 at 14
Screenshot 2020 07 14 at 13
Screenshot 2020 07 14 at 13
Screenshot 2020 07 14 at 13
Screenshot 2020 07 14 at 13
Screenshot 2020 07 14 at 13
Screenshot 2020 07 14 at 13
Screenshot 2020 07 14 at 13
Screenshot 2020 07 14 at 13
Screenshot 2020 07 14 at 13
Gallery
Screenshot 2020 07 14 at 13

Tydens die tweede episode van Spoorloos, is Adam al ontslaan en bly hy weer saam met sy pa. Christa kom kuier toe Adam en toe sy pa dit uitvind, het dit verreikende gevolge wat Frans absoluut woedend maak.

Screenshot 2020 07 21 at 09
Screenshot 2020 07 21 at 09
Screenshot 2020 07 21 at 09
Screenshot 2020 07 21 at 09
Screenshot 2020 07 21 at 09
Screenshot 2020 07 21 at 09
Screenshot 2020 07 21 at 09
Screenshot 2020 07 21 at 09
Screenshot 2020 07 21 at 09
Screenshot 2020 07 21 at 09
Screenshot 2020 07 21 at 09
Screenshot 2020 07 21 at 09
Screenshot 2020 07 21 at 09
Screenshot 2020 07 21 at 09
Screenshot 2020 07 21 at 09
Screenshot 2020 07 21 at 09
Gallery
Screenshot 2020 07 21 at 09

Ons grootste vraag is: hoekom hallusineer hy oor ‘n heks? En hoekom het sy pa hom nie vertel dat hy verantwoordelik was vir die karongeluk en die meisie se dood nie?

Daar is nog soveel onopgeloste raaisels in Spoorloos. Onthou om elke Dinsdagaand om 20:00 in te skakel op kykNET, DStv kanaal 144 asook die hutsmerk, #Spoorloos te gebruik op Facebook, Twitter en Instagram om die geheim te ontrafel...