Logo

Foto's: kykNET Silwerskerm Pops

Nuus
07 April 2015
P 2 .jpg

34 p 2 .jpg

34 p 4 .jpg

34 p 5 .jpg

34 p 6 .jpg

34 p 9 .jpg

34 p 10 .jpg

34 p 11

34 p 13 .jpg

34 p 14 .jpg

34 p 15 .jpg

34 p 16 .jpg

34 p 17 .jpg

34 p 18 .jpg

34 p 20 .jpg

34 p 21 .jpg

34 p 22 .jpg

34 p 25 .jpg

34 p 27 .jpg

34 p 30 .jpg

34 p 31 .jpg

34 p 33 .jpg

34 p 35.jpg

34 p 39 .jpg

34 p 40 .jpg

34 p 42 .jpg

34 p 45 .jpg

34 p 46 .jpg

34 p 49 .jpg

34 p 51 .jpg

34 p 51 .jpg

34 p 52. jpg

34 p 53 .jpg

34 p 57 .jpg

34 pops 1 .jpg

34 sp 1

34 sp 2 .jpg

34 sp 3 .jpg

34 sp 4 .jpg

34 sp 6 .jpg

34 sp 7 .jpg

34 sp 10 .jpg

34 sp 11 .jpg

34 sp 12 .jpg

34 sp 16 .jpg

34 sp 17 .jpg

34 sp 18 .jpg

34 sp 19 1.jpg1

34 sps 1 .jpg

34 sps 2 .jpg

34 sps 3 .jpg

34 sps 5 .jpg

34 sps 6 .jpg

34 sps 10 .jpg

34 sps 11 .jpg

34 sps 12 .jpg

34 sps 17 .jpg

34 sps 19 .jpg



Sondagaand kon KKNK-Gangers ’n aand onder die sterre geniet  met ’n simfonie-orkes van 60 stuks, ’n koor van 30 en van ons land se gunsteling sangers. Die program het bestaan uit musiek en temaliedjies uit films, TV-reekse en musiekblyspele soos Star Wars, Vyfster en Ipi Tombi.

Corlea Botha, Jannie Moolman, Riaan Cruywagen, Laurika Rauch, Joshua na die Reën, Zanne Stapelberg, Brandon October, Bok van Blerk en Richard van der Westhuizen het saam met die Kaapstadse Filharmoniese Jeugorkes o.l.v. Brandon Phillips en die Mzansi-jeugkoor, het pragtige kuns uit musiek gemaak, en gesorg vir 'n aand wat feesgangers nie vinnig sal vergeet nie.

Hier is 'n paar foto's wat ons op die aand geneem het.