Logo

Foto’s: Eerste vertoning van Abraham by KKNK

Nuus
13 April 2015
’n Spesiale voorskou-vertoning van Jans Rautenbach se nuwe fliek, Abraham, is Vrydagaand by die KKNK gehou.
A 1 .jpg

34 a 1 1.jpg1

34 a 2 1.jpg1

34 a 4 1.jpg1

34 a 5 .jpg

34 a 6.jpg

34 a 7 1.jpg1

34 a 10.jpg

34 a 11.jpg

34 a 13 .jpg

34 a 14.jpg

34 a 19.jpg

34 a 20.jpg

34 a 22.jpg

34 a 30 .jpg

34 a 33.jpg

34 a 34.jpg

34 a 36.jpg

34 a 37.jpg

34 a 44.jpg

34 a 45

34 a 46.jpg

34 a 49 .jpg

34 a23.jpg

34 abraham profile .jpg



’n Spesiale voorskou-vertoning van Jans Rautenbach se nuwe fliek, Abraham, is Vrydagaand by die KKNK gehou. Feesgangers kon onder ’n pragtige Karoo-hemel ’n buitelug-fliekervaring soos min beleef. Jans en sy familie, asook die vervaardigers en akteurs, het dié geleentheid bygewoon.

Die ware verhaal van die eksentrieke kunstenaar wat met moed aan sy droom vasgekleef het, het almal diep geraak. Die storie was ryk aan kleurvolle visuele en  mosionele lae, wat mekaar om die beurt gekomplimenteer het. Daar was teen die einde van die fliek nie ’n droë oog onder die helder maan nie, en Jans en sy span is hard toegejuig.

Hier is ’n paar foto's wat ons op die aand van die vertoning geneem het.