Die Broers het gesorg vir groot vermaak op die kykNET Musiekverhoog, tydens hulle optrede gister by die KKNK. Die 'feesgees' was aansteeklik onder die kykNET Musiektent, waar daar skaars plek vir 'n muis was.
Hier is 'n paar foto's wat ons tydens hulle optrede geneem het.