Logo

Foto's: Adam Tas by die Boer Teater by die KKNK

Nuus
10 April 2015
Adam Tas Profile .jpg

By DIE BOER restaurant teater word  “aandete-teater” herleef. Hoewel die Boer se tuiste in Durbanville is, kry KKNK feesgangers die geleentheid om 'n stukkie Boer hier by die fees te beleef.

Die Boer by die KKNK word gesien as die sussie van die Die Boer in Durbanville. Mede eienaars Margit Meyer-Rödenbeck en Jurgen Human het per geleentheid in 'n onderhoud met Marita Meyer gesê “Die Boer KKNK is ook geensins 'n replika van  Die Boer Durbanville nie. Die konsep is dieselfde, maar hierdie "Boerin" het haar eie identiteit met ’n Karoo-aanslag en natuurlik ’n paar volstruisvere in die dekor.”

Ons het die afgelope week die geleentheid gehad om die Boer KKNK in sy volle glorie te ervaar. Die gasvryheid van Margit en Jurg het ons met 'n warm gevoel in die hart gelaat. Die kos was iets uit 'n ander wêreld, met vrygewige porsies wat mens nie meer al dag in restaurante vind nie.

Op die aand het Adam Tas gesorg vir 'n musikale optrede wat die trane vlak getrek het. Daardie man met sy rasper stem en  sagte oë is 'n anderse belewenis 'live'.

Hier is 'n paar foto's wat ons van Adam Tas tydens sy optrede geneem het.

34 at 1 .jpg

34 at 2 .jpg

34 at 5.jpg

34 at 10 .jpg

34 at 11 .jpg

34 at 14.jpg

34 at 16.jpg

34 at 17.jpg

34 at 20.jpg

34 at 30.jpg

34 at 31.jpg

34 at 37