Logo

Flits: Wen kaartjies na The Lumineers

Nuus
06 April 2017
Wen kaartjies na The Lumineers se vertoning op 28 April 2017!
The Lumineers

Tien kykers staan elk die kans om dubbelkaartjies te wen na The Lumineers se vertoning by die Ticketpro Dome in Johannesburg op 28 April 2017. Skakel in vir Flits, 6 April om 22:00 om in aanmerking te kom.

HIERDIE KOMPETISIE HET REEDS GESLUIT.

Bepalings en voorwaardes:
1)  ’n Kompetisie word vanaand tussen 22:00 en 22:30 op lug uitgesaai.
2)  SMS die sleutelwoord “LUMINEERS” na 34689
3)  Die koste van ‘n sms inskrywing beloop R1-50.
4)  Die kompetisie sluit Vrydag, 7 April 2017 om 20:00.
5)  Die prys is nie verhandelbaar nie.
6)  Die prys sluit die volgende in: Tien kykers staan elk die kans om dubbelkaartjies te wen na The Lumineers se vertoning by die Ticketpro Dome in Johannesburg op 28 April 2017.
7)  Slegs geldig vir kykers in Suid-Afrika.
8)  Die vervaardiger behou die reg om op kort kennisgewing te kanselleer.
9)  Indien die kompetisie gekanselleer word, is Idea Candy, die program, of kykNET nie verantwoordelik vir die prys of koste verbonde aan die kompetisie nie.
10) Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikers Beskermings Wet.
11) Wenners word blindweg gekies deur ’n rekenaar en ’n kykNET-verteenwoordiger aan die van die kompetisie en sal telefonies in kennis gestel word.
12) Indien ’n wenner nie binne 72 uur gekontak kan word nie, sal ’n nuwe wenner gekies word.
13) Dieselfde persoon kan net een keer wen.
14) Die kykNET-verteenwoordiger se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal oor die uitslag gevoer word nie.
15) In gevolge die Wet op Verbruikersbeskerming moet alle wennes hulle persoonlike inligting aan ons verskaf om die prys te mag opeis.
16) Die pryse is nie vir kontant omruilbaar nie.
17) Deur vir die kompetisie in te skryf, erken individue dat hulle al die bepalings en voorwaardes aanvaar.
18) Wenners jonger as 18 jaar moet toestemming by hul ouers of voog verkry vir deelname.