Logo

Finaliste vir ATKV-Mediaveertjies bekend

Nuus
16 April 2015
Die ATKV bekroon jaarliks uitblinkers vir hulle bydraes in die gedrukte/digitale media, televisie en radio. Hier is die finaliste in elke kategorie.
EmoAdams
Die ATKV bekroon jaarliks uitblinkers vir hulle bydraes in die gedrukte/digitale media, televisie en radio. Die top-drie finaliste in elke kategorie in alfabetiese volgorde (volgens van), is soos volg:

RADIOPRYSE
Beste aanbieder of onderhoudvoerder van ’n vermaaklikheids- of joernaalprogram
•    Martelize Brink - Oggend op RSG: Edwin Cameron - RSG
•    Ettienne Ludick - RSG Sport: Gary Player - RSG
•    Su-an Marais - Steve Hofmeyr: Toeka 3 - GROOTfm 90.5

Beste insetsel in ’n vermaaklikheids- of joernaalprogram
•    Martelize Brink - Oggend op RSG: Willeen de Villiers op Kassiesbaai - RSG
•    Johan van Lill - RSG Kuns: Ballet 80 jaar - RSG
•    Johan van Lill - RSG Kuns: Libertaskoor 25 jaar - RSG

Beste insetsel in ’n nuus- of dieptenuusprogram
•    Izak du Plessis - Monitor: Plaasaanvalle - RSG
•    Suzanne Paxton - Monitor: Kersfeesgedig - RSG
•    Anita Visser - Monitor: 40 jaar van Monitor - RSG

Beste vermaaklikheids- of joernaalprogram
•    Martelize Brink - Oggend op RSG - RSG
•    Lizelle de Bruin - Sondag-joernaal - RSG
•    Kobus Rudolph - Klitsgras en Sekelbos - GROOTfm 90.5

Beste dokumentêre program of programreeks
•    André Liebenberg - My naam is Julius van der Wat - Radio Pretoria
•    Mia Malan & Darren Taylor - Ikhaya Loxolo - RSG
•    Johan Rademan - Robbeneiland: Simbool van demokrasie - RSG

Beste radiodrama of -teater
•    Bettie Kemp - Koning Lear - RSG
•    Margot Luyt - As die donker die son insluk - RSG
•    Johan Rademan - Ella se perde - RSG

Beste aanbieder by ’n gemeenskapsradiostasie
•    Anton Brink - Oggendrooi - Radio Tygerberg 104FM
•    Benescke Janse van Rensburg - Bonanza - Radio Tygerberg 104FM
•    Anton Treurnich - Vuurvas - Radio Tygerberg 104FM

PRYSE VIR GEDRUKTE/DIGITALE MEDIA
KOERANTE EN TYDSKRIFTE    
Beste in-diepte artikel
•    Rochélle Human - Die bedreiging sluimer aanlyn - Beeld & Die Burger
•    Marelize Potgieter & Almari Wessels - Skuldig of nie: God sal besluit - Huisgenoot
•    Jaybee Roux - Werk dit regtig? - Vrouekeur

Beste ondersoekende joernalistiek
•    Pieter-Louis Myburgh - Duurste soustrein - Rapport
•    Jacques Pauw - Die moord op Anene - Rapport
•    Lydia van der Merwe - Outisme - Sarie

Beste persoonlikheidsprofiel
•    Yvonne Beyers - Oomblik vir oomblik - Huisgenoot
•    Terésa Coetzee - Te veel gespot, te min geskryf - Beeld
•    Hanlie Retief - Dok se diagnose oor haarself: Uitstekend! - Rapport

Beste kunste-artikel
•    Danie Marais - Kruisbestuif: As kultuur en kuns gesels ... - Taalgenoot
•    Elmari Rautenbach - Kamphoer: ’n Storie in twee stemme - Rapport
•    Hanlie Retief - Gee kans, hy wil genade hê - Rapport

Beste leefstyl-storie
•    Hanlie Retief - Grace Boltney - Rapport
•    Charlea Sieberhagen - ’n Saterdag in Brakpan - Beeld
•    Dana Snyman - Geskilder in vel en bloed - By: Media24

Beste essay, rubriek of opiniestuk
•    Vicus Bürger - As die toekoms sy eie lewe neem - Netwerk24
•    Dana Snyman - Sheila, jou seuntjie mis jou - Huisgenoot
•    Barend Vos - For what we are about to receive ... - Lig

Beste sportartikel
•    Erns Grundling - Ons wag op die marlyn - Weg
•    Eduan Roos - Hier is die transformasieplan - Rapport
•    Egmont Sippel - Sinneloos (... en mens wonder hoekom?) - Rapport

Beste gemeenskaps- of plaaslike koerant
•    Laevelder/Lowvelder - Redakteur: Irma Green
•    Mossel Bay Advertiser - Redakteur: Suzette Herrer
•    Paarl Post - Redakteur: Lise Beyers

TELEVISIEPRYSE
VERHALENDE GENRES
Beste draaiboek vir ’n dramareeks of enkeldrama
•    Beer Adriaanse - Beskermhere
•    Louis Pretorius & Johan van Jaarsveld - Vallei van sluiers
•    Hélène Truter - Swartwater

Beste regisseur vir ’n dramareeks of enkeldrama
•    Janhendrik Burger - Die lang kat
•    Quentin Krog - Sterlopers
•    Jozua Malherbe & Denny Miller - Swartwater

Beste dramareeks of enkeldrama
•    Janhendrik Burger - Die lang kat
•    Hélène Truter - Swartwater
•    Johan van Jaarsveld - Vallei van sluiers

Beste akteur in ’n dramareeks of enkeldrama
•    Stian Bam - Vallei van sluiers
•    Donovan Pietersen - Delilah
•    Louw Venter - Swartwater

Beste aktrise in ’n dramareeks of enkeldrama
•    Lida Botha - Vallei van sluiers
•    Annie Malan - Swartwater
•    Franci Swanepoel – Sterlopers

AKTUELE GENRES
Beste aanbieder of onderhoudvoerder in ’n gesels- of joernaalprogram
•    Jak de Priester - Reis na Gister
•    Denver Vraagom - Kollig
•    Andre Weideman - Kwêla

Beste insetsel in ’n gesels- of joernaalprogram
•    Riaan Badenhorst - Kwêla: Athol Fugard
•    Wim Steyn - Dagbreek: PJ Kotze
•    Ben Heyns - Kwêla: Griekwastadmoorde

Beste gesels- of joernaalprogram
•    Andre Calitz & Ronel Moodie - Reis na Gister: Koos Kombuis
•    Amor Engelbrecht - Pasella
•    Jaco Loubser - Kollig

Beste aanbieder of onderhoudvoerder in ’n nuus- of aktualiteitsprogram
•    Bonné de Bod - 50/50
•    Bettie Kemp - Aktuele Oorsig
•    Waldimar Pelser - Insig

Beste insetsel in ’n nuus- of aktualiteitsprogram
•    Wilma Alant - Robinson Regstreeks: Stories van hoop - blinde skoolkind
•    Bonné de Bod & Susan Scott - 50/50: Renosterwesies
•    Byron Taylor - Fokus: ’n Berg om te bid

Beste nuus- of aktualiteitsprogram
•    Pieter de Vos - Robinson Regstreeks
•    Jaco Loubser - Groen Reis
•    Wim Steyn - Insig

Beste insetsel in ’n nuusbulletin
•    Phillip van der Walt - Afrikaanse nuus: Lions
•    Daniëlla van Heerden - eNuus: Woema in die woestyn & Vrygebore en vrydenkend

Beste dokumentêre program of programreeks
•    Marike Bekker - Ruk & Riel
•    Francois Nolte - kykNET 15 jaar
•    Henre Pretorius - Singstories

Beste vermaaklikheidsprogram
•    Jaco Loubser - Jou show met Emo
•    Johan Stemmet - Noot vir Noot
•    Wim Steyn - Vrydagnag Laat

Beste leefstylprogram
•    Amor Engelbrecht - Naweek
•    Stephanus Rabie - Jan Braai vir Erfenis
•    Melanie Tait - DEKATv

Beste werklikheidsreeks
•    Jaco Loubser - Huis van Davids
•    Jaco Loubser - Kokkedoor 2

Beste aanbieder in ’n vermaaklikheids-, leefstylprogram of werklikheidsreeks
•    Emo Adams - Jou show met Emo
•    Gerrie Pretorius - Leef jou reis met Gerrie Pretorius
•    Gerard Scholtz - DEKATv

Die wenners van hierdie toekennings word op Vrydag 8 Mei tydens ’n glansgeleentheid by Vodaworld in Midrand bekend gemaak.

Gesels gerus op Twitter saam by #Veertjies2015.

Onderhoude kan gevoer word met Jeanné Naudé 083 232 7276 of Nita Cronjé
082 577 0102.