Die bekroonde aktrise Erica Wessels het onlangs verloof geraak. Die kykNET-span wil haar baie geluk wens op dié nuwe avontuur.
Erica is onder meer bekend vir haar rol in My Father’s War, en die onlangse Silwerskermfees-sukses Vlees van my Vlees – kyk die lokprent hier.