Logo

Die Woordfees se 16 Onse van genot

Nuus
12 Maart 2015
Die Woordfees is hierdie jaar 16 Jaar oud. Die belangrike geleentheid is gevier met ‘n swierige musiekvertoning wat luisteraars na hul asem maak snak het.
2A3A1481

Die Woordfees is hierdie jaar 16 Jaar oud.

Die belangrike geleentheid is gevier met ‘n swierige musiekvertoning wat luisteraars na hul asem maak snak het.

Die Vlagskip produksie se program het die diversiteit van musiek in ons weerspieel en het ‘n lieflike  gevoel van eenheid geskep.

Jannie Moolman, Amanda Strydom, Joshua na die Reën, Tim Moloi, Gloria Bosman , Anna Davel, Jak de Priester en nog vele meer, was deel van hierdie produksie.

*Hier is ‘n paar fotos wat die gevoel van die aand vasgevang het.