Logo
kN Digital Banners Template In die SopSlim Homepage 1600x160
web uni tv guide

In Die Sop

144RealiteitPG13 L

Die musiek – In die sop

Nuus
22 Julie 2021
Tydens die reeks het ons vreeslik baie versoeke oor die musiek ontvang van In die sop...
BB

Die musiek van In die sop het bygedra tot die ongelooflike postiewe terugvoer wat ons ontvang het oor die reeks. As jy, soos vele ander, wil wegraak in die rock wysies wat deur die look van die eerste seisoen gebruik was, loer gerus hier:

Die inleiding
Ain't No Stopping Us – SATV

Die slot
Keep your head up – SATV

Die musiek is ook beskikbaar op meeste stroomplatforms:
Spotify

Apple Music